Dankie aan Heidel Eggs vir julle borgskap vir MMBV finalis Rochelle Harmse wat sy aan Betty’s Haven geskenk het.

Kyk uit vir Heidel Eggs se nuwe helder kleurige verpakking wat hergebruik kan word as boublokkies.